Ledevergaderings

Lede word hartlik uitgenooi om ons ledevergaderings by te woon.
Dit vind gewoonlik op die eerste Maandagaand van elke maand om 18:00 in Lyttelton plaas.
Lede wat belangstel om die vergaderings by te woon, moet vooraf aan ons ‘n SMS stuur na 082 925 1488 om te hoor of die vergadering wel plaasvind.
Ons sal u dan per SMS terug antwoord.

Comments are closed.