Missie – ONS MAAK `N VERSKIL

  • Ons bewaar en vertroetel ons eie taal- en kultuurerfenis.
  • Ons respekteer al die taal- en kultuurgroepe in ons land.
  • Ons identifiseer en bevorder sang- en musiektalent.
  • Ons plaas `n hoë premie op `n gesonde gesinslewe.
  • Ons onderskryf die Christelike geloof.
  • Ons rus jeugleiers toe vir hul taak.
  • Ons bemagtig die stukkende kind.
  • Ons is positief oor die toekoms.
  • Ons ondersteun bejaardes.
  • Ons gee om vir arm mense.
  • Comments are closed.