“VLAM VIR AFRIKAANS”

BESOEK ONS “VLAM VIR AFRIKAANS” BY DIE VOORTREKKERMONUMENT.

Dr. Mimi Coertse het die “Vlam” op 8 Mei 2016 aangesteek ter herdenking van die¬†erkenning van Afrikaans as amptelike taal op 8 Mei 1925.

Ons nooi toppresteerders in Afrikaans by skole en universiteite om hul “Groeteboodskappe aan Afrikaans” in die leer langs die “Vlam” te kom plaas sodat besoekers aan die Monument dit ook kan lees.

Besoek ook die webwerf: VLAM VIR AFRIKAANS.

Comments are closed.