Archive for November, 2013

LAPA, die Uitgewer van die Blou Bulle se 75jr. Gedenkuitgawe.

Thursday, November 28th, 2013

LAPA by Loftus 005

LAPA Uitgewers oorhandig “Hou by die Blou” 75jr. Gedenkuitgawe aan die Blou Bulle Rugbyunie.

LAPA Uitgewers het Woensdag 27 April die 75jr. Gedenkuitgawe van “Hou by die Bou” tydens die Boekbekendstelling by Loftus, ‘n kopie aan Wim van den Berg die skrywer oorhandig.

Op die foto wens Sakkie Kotze vir Wim van den Berg die skrywer, geluk met ‘n puik publikasie.
Vlnr.: Hendri Warricker (Bemarkingshoof van LAPA), Erika Janse van Rensburg (Uitgewer), Wim van den Berg (Skrywer), Sakkie Kotze (ATKV Direksie)

Gelukwense aan die Blou Bul Rugbyunie met hul 75jr Gedenkblad. LAPA is die Uitgewers.

Thursday, November 28th, 2013

LAPA by Loftus 009

Gelukwense aan die Blou Bul Rugbyunie met “Hou by die Blou”-‘n prag
75jr. Gedenkuitgawe.

LAPA Uitgewers het Donderdag 27 November tydens die Boekbekendstelling
by Loftus, die eerste uitgawe aan mnr. Louis Nel (President van die Blou
Bulle Rugbyunie) en dr. Eugene Hare (HUB) oorhandig.
Wim van den Berg was die skrywer.
Op die foto wens Sakkie Kotze (ATKV Direksie) mnr. Nel geluk met hierdie
glans publikasie.
Vlnr.: Dr. Eugene Hare(HUB), mnr. Louis Nel (President), mnr. Sakkie
Kotze (ATKV), mnr. Mac van Vuuren (Hoofbestuurder 1970-1996)

Tuesday, November 26th, 2013

ATKV vorentoe saam met
alle Suid-Afrikaners
ATKV Centurion Voortrekkermonument 16 Desember 2013 Wabouer: Frik Sw

Wenners van ons landwye Talentkompetisie vir Senior Burgers, benut hul wenprys op die Opera Passasierskip.

Sunday, November 24th, 2013

ATKV se tydskrif “Taalgenoot” nou ook in die biblioteek van die Passasierskip “Opera” beskikbaar.

Die wenners van ATKV Centurion se landwye Talentkompetisie vir Senior Burgers, het ‘n vierdagrit op die Opera Passasierskip vanaf Kaapstad na Durban gewen.

Op die foto oorhandig een van die wenners Willie Jonker (links), ‘n kopie van die jongste uitgawe van die Taalgenoot aan Derrick van Wyk, Vaartdirekteur van die Opera Passasierskip.
Die twee ander wenners sit vlnr.: Hendrik Smal en Zylie Joubert.

Die skenking van kopieē van die Taalgenoot word nou opgevolg met ‘n paar LAPA-boeke.

Sakkie Kotze is die Projekleier. Hy is voorsitter van ATKV Centurion en Lid van die Direksie van ATKV SA.
nsmail-48

ATKV-toekenning aan Chris Chameleon

Sunday, November 3rd, 2013

Op die foto oorhandig mnr. Japie Gouws, Besturende Direkteur van die ATKV Groep, die oorkonde aan Chris Chameleon.
Sakkie Kotze projekleier van ATKV Centurion se musiekoptrede tydens die Eeufeesviering by die Vrouemonument staan by. Hy is ook Nie-Uitvoerende Direkteur van ATKV SA.
Foto met dank aan die Volksblad.CBO_NUUS_VOLKSBLAD_Vrouemonument-100_Bfn_002 (3)-2